Podcast: Play in new window | Download (Duration: 3:10 — 4.4MB)
Hoe om Jou Hond ‘n Werklike Hond se Lewe te Gee
en hom jou daarvoor te laat liefhê
deur
Owen Jones
vertaal deur
Corlia Jones
vertel deur
Dini Steyn
‘Hoe om Jou Hond ‘n Werklike Hond se Lewe te Gee – en hom jou daarvoor te laat liefhê.’ is die volledige handboek oor kies, koop, verbinding met ‘n hond bou en vir hom sorg. Geskryf deur ‘n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy ‘n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so goed dat hy is seker dat hy hulle grappies kan vertel! Dit is ‘n moet lees!